Dirty Lol's Thread

dirty-01.jpg
 
Juffrou vra vir Jannie: "Jannie, as jy 5 toffies het en Pietie vra vir 1. Hoeveel toffies het jy nou?"
Jannie: "5 Juffrou, Pietie se poes
 
Reminds me of a joke which can only really be told in Afrikaans, don't like the word, but here goes.

Seun kom by sy pa en vra "Pa, wat is die verskil tussen 'n doos en 'n poes?"
Sy pa gee hom so 'n lang kyk soos net 'n pa kan doen en sê toe "Volg my"
Die seun is bietjie skrikkerig want hy dink hy gaan nou gedonder word maar hulle stap toe verby die badkamer na die pa se kamer toe. Daar maak die pa sy bedkassie oop en haal 'n ou Scope magazine uit. Die seun is onmiddelik geïntereseerd en sit langs sy pa op die bed. Met die maak sy pa sommer die boek oop op die middelste bladsy. Seun sit daar met moerse groot oë.
Sy pa wys sommer onmiddelik ook na die onderkant van die foto en sê "Seun, sien jy daai sterretjie daarso?"
Seun "Uhm, j-ja. Ja pa."
Pa "Nou dit wat onder daai sterretjie is, dis 'n doos. Die ou wat daai sterretjie daar gesit het, hy's 'n poes!"
 
Back
Top