An Afrikaans Vaping Channel

Would you like (and subscribe to) an Afrikaans Vaping Channel

  • Ja! (gooi wolke pappa!)

    Votes: 62 72.1%
  • No

    Votes: 24 27.9%

  • Total voters
    86
I'm thinking of setting up an Afrikaans Vaping Youtube channel to do some basic reviews etc.

I noticed a lot of Afrikaans vapers in the community , who might enjoy some reviews in their mother tongue ....

Please let me know in the comments what you would like to see , and if you would actually subscribe just like to see what my numbers might be and if worth while ....
maar gaan xx% dan nie die res van inhoud ignoreer en net op Afrikaanse artikels fokus... kilp innie bos ?
 
haha oh alle mapstieks! vergeet ek van die ..... ;)

sorry been awol guys ..... but TVB should be back soon .... with some mixed taal content ;P that's mos how ons like to praat hey ?
 
Eie afrikaanse verdampings kanaal...... klink goed maar kannie help om te dink dis spul manne wat te veel voggies gedrink het langs die dam en sit en erm......verdamp :p
 
Eie afrikaanse verdampings kanaal...... klink goed maar kannie help om te dink dis spul manne wat te veel voggies gedrink het langs die dam en sit en erm......verdamp :p
Haha dis nie 'n hengel kanaal nie...en ek dink dit sal skreeu snaaks wees om 'n video in net Afrikaans te probeer....sal dalk dit 'n go gee
 
Sorg net dat jy iewers op daai video een van die volgende het: braai, sous kleitjies, pannekoek, koeksisters, biltong en droewors of bobotie....klipwerf, heuwel fantasties....net nie hofmeyer, dan ban hul video vinnig :eek:
 
Back
Top