An Afrikaans Vaping Channel

Would you like (and subscribe to) an Afrikaans Vaping Channel

  • Ja! (gooi wolke pappa!)

    Votes: 62 72.1%
  • No

    Votes: 24 27.9%

  • Total voters
    86
I'm all for an afrikaans YouTube channel. A Vlog type vape channel would be interesting.
 
Mense, asseblief! Onthou julle nog die dae toe Afrikaans nog oorspronklik en uniek in sy kreatiewe en verbeelingryke woordeskat was? Deesdae is voel als soos tweederangse direkte translasies (Opsetlik daardie holknyp woord gekies). Komaan, hier is n geleenthied om weer met n bietjie kreativiteit en verbeelding hierdie wonderlikke taal uit te bry en meer kleurfol te maak.

Starter Engine - Knormoer dus Drip Tip - Wolk Tepeltjie, dis die tipe ding waarvan ek praat!

Groetnis!

(N.S. Raindance - Mal Nat Ou...)

(Edit: Dry Hit - Tongbekakking... Net n voorstel..)
 
Ek stem, sonder die anglisismes;)
 
Ek gaan 'n stukkie papier met al die benamings moet vasplak iewers om dit eg Afrikaans te hou LOL.

Dankie vir al die oorspronklike benamings , sal dit probeer gebruik.

En ja sal 'n tipe van Video Web Joernaal wees :)
 
So jou channel naam gaan wees: Dampe met Daniel? :p
(Sorry, I'm very trilingual.. ek kan nie die anglisismes help nie :()
 
So jou channel naam gaan wees: Dampe met Daniel? :p
(Sorry, I'm very trilingual.. ek kan nie die anglisismes help nie :()

Yeah I'm the same , not trying to aim for a pure Afrikaans channel. Was thinking : 'TheVapingBoer' or 'TheVapingBru' ? , but still on the fence on that as 'boer' might have a negative connection for some .... So any suggestions will be appreciated :)

The vaping classifications are just too complicated to translate and would make the channel more of a joke (although I can see me using some of the very clever and funny translations in the thread) , where I want to create channel content with a true South African vibe. Like gooiing some lekker SnotKop tunes while drinking my brannas and Coke , and vaping a lakker desert juice I want to review. Or visiting some local vape shops chat to the owners and get the lay of the land in my area ... that type of stuff.

It won't be so much a review vlog but more a casual what's my thoughts on various vape topics vlog ..... there are plenty reviewers out there and to be honest I don't have the time or need to review hardware etc , maybe a bit on juices but that will probably be the extent of my reviews. Think of it as a more casual informative channel to educate South Africans of all races and cultures about vaping.

Hey might even gooi some Zulu/Xhosa/Sotho/Fannagalo :)
 
Mense, asseblief! Onthou julle nog die dae toe Afrikaans nog oorspronklik en uniek in sy kreatiewe en verbeelingryke woordeskat was? Deesdae is voel als soos tweederangse direkte translasies (Opsetlik daardie holknyp woord gekies). Komaan, hier is n geleenthied om weer met n bietjie kreativiteit en verbeelding hierdie wonderlikke taal uit te bry en meer kleurfol te maak.
Starter Engine - Knormoer dus Drip Tip - Wolk Tepeltjie, dis die tipe ding waarvan ek praat!
Groetnis!
(N.S. Raindance - Mal Nat Ou...)
(Edit: Dry Hit - Tongbekakking... Net n voorstel..)

My dag gemaak!!!
:rofl::rofl:
 
First video up , nothing much just a quick intro ....

Thanks for the Likes and feedback ....

As I stated previously it won't be a pure Afrikaans channel , just a lekker loose joose k@k talk channel .... so if there are any "Taal puriste" this is NOT the channel for you :)

Think I'll be starting a new thread , otherwise everyone will be giving me carrots about the Afrikaans thing and correcting my grammar :p
 
@Daniel ....... below is my contribution to your channel. :)

driptip - lekpunt
adjustable airflow - verstelbare lugvloei
SS coil - vlekvrye staal spoel
six wraps - ses voue
juice chamber - souskamer
topcap - bo-hoed
threading - skroefdraad

Hahaha my Maandag is gemaak. Het nou so gelag vir die!!! Wel gedaan:-D

Ek dink dit is 'n AWESOME idee...
 
Ek stem saam Daniel, min mense praat suiwer Afrikaans of suiwer Engels elk geval. Mix dit up... go with the flow. Doen die channel op 'n manier wat vir jou gemaklik is. You will be surprised how many people will identify with it! All the best brother!
 
Agreed 100%. Mix it up where necessary, as long as you don't overdo it. Speak like you would normally speak to a person off-camera.
Good luck Daniel!
 
Agreed 100%. Mix it up where necessary, as long as you don't overdo it. Speak like you would normally speak to a person off-camera.
Good luck Daniel!

That might carry a 18SNVL restriction :p
 
Ek het nou wragtig bitterlik uitgesien na hierdie kanaal, het afgekom op so 2 videos van stoomtrein. Voel die opregte afrikaans sou meer kykers gelok het.
 
Ander probleem met so iets is natuurlik die produk wat hersien word. Almal van ons, wel meeste, hoor van n nuwe katoen of 'n atomiseerder en geen soek dan vir daai spesifieke produk n hersiening of 2. So kanaal kan nie werk wanneer die persoon self al die nuwe produkte moet aanskaf nie...so wats die uitweg, kom ons doen so paar E Vloeistof hiersienings en NIEMAND gaan op YouTube om n sous te hersiening te kyk nie.
2 weke terug vra ek vir n pakkie Cotton Bacon Prime en belowe n hersiening, en daar word net vir my gelag....hehe
 
Last edited:
Back
Top