Friday Night Delight.

He-he, ek praat hoofsaaklik van @annemarievdh :D - ons gaste is reeds huis toe, sy vrou reken hy't reeds te veel gedrink :rolleyes:, nou speel ek maar alkolis en drink alleen.
 
Ek klink heeltemal te nugter na my sin, dink 'n Cognac is nou net die regte doepa!
 
@johan...

Haha, um nope nog hopeloos te nugter, gaan nou maar nog een drink en probeer slaap

Send while vaping on the Reo mini Thor
 
Nee nog so 500ml Torres Carbonera om te gaan, danksy ondankbare gaste, dan takel ons die cognac :D.
Klink soos een of ander pasta? Kan seker nie wees nie, want jy praat in ml!
Laaste botteljie van die Georgiaanse "Cognac".

msbtcrr.jpg
 
Klink soos een of ander pasta? Kan seker nie wees nie, want jy praat in ml!
Laaste botteljie van die Georgiaanse "Cognac".

msbtcrr.jpg

Jammer Andre, my spelling :eek: - ek dink ons gas het te veel gedrink " Carmenere" - een van Miguel Torres se ikoon wyne uit Suid Amerika. Hoe vergelyk Georgie se cognac met ons plaaslike verouderde brandewyn?
 
Ah, of course, the Chilean cultivar. Somewhere between Merlot and Cabernet Sauvignon. Awesome. I love Chilean wines, especially their Pinot Noir.
 
But much more to my generation - still looking for a Vrigin LP?

Back
Top